Weird Wide Web - Musiek wat jou help om gewig te verloor

Loading player...
Navorsers, onder meer van University College London, het gevind dat mense wat na genres luister met kalm en strelende toon, meer geneig is om gesonde kos te eet.
10 Feb 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min