LUR wil wetstoepassers se sigbaarheid verby feestyd verleng

Loading player...
15 minder mense is tussen 1 Desember 2024 en 11 Januarie 2025 op Mpumalanga se paaie oorlede as in dieselfde feestyd die vorige jaar. Die LUR vir Gemeenskapsveilidheid, Jackie Macie, beplan om 'n flexi-skof vir verkeersbeamptes in te stel om hul sigbaarheid op die gevaarlikste paaie te verhoog oor naweke en snags.
22 Jan 2025 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Finale stemmery open vir Skryf'it-kompetisie

Coenie Naudé het jou stem 'n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie "Geraas" in die FAK Skryf'it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die kompetisie en liedjie vir hom beteken. SMS AD1 + jou naam na 45730 en besoek skryfit.co.za.
18 Sep 10 min

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min