*NUWE VERWIKKELING "Ons is besig om te plant. Moet asb nie vir Janko nooi nie"

Loading player...
Daar is 'n nuwe verwikkeling met betrekking tot Janko Kotze, 'n jong boer wat die onderwerp was van 'n stem note wat in Desember 2024 die rondtes gedoen het waar sy pa vra dat niemand vir Janko moet nooi na enige funksies of geleenthede toe nie... Wel daar is nou 'n nuwe stem nota en Janko vertel ons meer.
16 Jan 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Hy’s hier… die Boertjie voor my deur!

Irene Louise van Wyk bring ’n splinternuwe treffer wat jou laat glimlag, sing en sommer dans op die stoep. 🌻💃 Met “Boertjie Voor My Deur” gee sy ’n knipoog na plaaslewe, liefde en daai lekker boer-charm wat niemand kan weerstaan nie. Sit jou vellies aan, draai die volume oop en…
21 Nov 1AM 3 min