Weird Wide Web - Hoe ouer jy word, hoe vinniger vlieg die tyd verby

Loading player...
Al ooit gewonder hoekom die tyd as kind teen 'n stadiger pas beweeg het, maar as 'n volwassene vlieg die tyd vinnig as wat jy kan knip? Wel, daar is 'n wetenskaplike rede daarvoor.
9 Jan 2025 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min