Tips on surviving Januworry

Loading player...
Following your suggestions, tips and tricks, the team brought a few of their own suggestions on surviving Januworry
9 Jan 1AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Joleen "Ek is in 'n verhouding met beide mans, ons bly ook saam"

Dit is vreemd en buite die norm, maar dit werk vir Joleen en haar twee mans. Joleen Geldenhuys en haar man van 17 jaar het op skei gestaan, waar sy gedurende die tyd verlief geraak het op nog 'n man. Sy het steeds gevoelens vir haar man gehad en het…
4 Feb 1AM 5 min

Mike Bolhuis "As dit te goed lyk.."

Bekender misdaad bevegter, Mike Bolhuis, deel meer aangaande kuber misdade en waarvoor ons op die uitkyk moet wees waar dit kom by "scams" wat die rondtes doen.
30 Jan 1AM 8 min

Ryk Kleinhans "Dis wat ek wil hoor"

Sentraal SA se eie Ryk Kleinhans is op dreef om sy drome waar te maak. Die man het behoorlik amal aan die gons oor sy eerste enkelsnit, "Wat ek wil hoor". Hy deel meer oor presies wat dit is…
23 Jan 12AM 4 min