Henry Pike - SEFANJA‬ ‭3‬:‭17

Loading player...
Die Here jou God is by julle. Hy is ’n magtige Verlosser. Hy is buitengewoon bly oor julle. Sy liefde sal julle rustig maak. Met uitroepe van vreugde sal Hy oor julle jubel. SEFANJA‬ ‭3‬:‭17‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
27 Jan 2025 10PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - 1 SAMUEL 15:22

Maar Samuel antwoord: “Wat verkies die Here: brandoffers of gehoorsaamheid? Gehoorsaamheid is beter as offers; om te luister is beter as die vet van ramme. 1 SAMUEL 15:22 NLV
9 Mar 1AM 1 min

Rouchelle Liedeman - FILIPPENSE 1:6

Ek is oortuig dat God die goeie werk wat Hy in julle begin het, sal voortsit totdat Hy dit voltooi op die dag wanneer Jesus Christus terugkom. FILIPPENSE 1:6 NLV
6 Mar 12AM 1 min

Lorriaan du Plessis - MIGA 7:19

Hy sal Hom weer oor ons ontferm, ons ongeregtighede vertree; ja, U sal al hulle sondes in die dieptes van die see werp. MIGA 7:19 AFR53
5 Mar 12AM 1 min

Henry Pike - PSALMS 51:12

Skep vir my 'n rein hart, o God, en gee opnuut in die binneste van my 'n vaste gees. PSALMS 51:12 AFR53
4 Mar 12AM 3 min

Clement Martin - OPENBARING 21:5

En Hy wat op die troon sit, het gesê: Kyk, Ek maak alles nuut. En Hy het aan my gesê: Skryf, want hierdie woorde is waaragtig en betroubaar. OPENBARING 21:5 AFR53
3 Mar 12AM 1 min