Lees van die Week: Capitec - Stryd met die grotes (die eerste deel)
Loading player...
Hoe het Capitec gegroei van ’n mikrolener tot Suid-Afrika se grootste bank? In Capitec: Stalking Giants onthul TJ Strydom dapper besluite, soos om versekering en lugtydverkope te verwerp as “soos om aartappels te verkoop.” Elsabe Richard-May gesels met Strydom vir die binne-inligting!