Cancervive stel THUTO bekend om inligting oor kanker op jou slimfoon te deel
Loading player...
Charmaine Rider, Administrateur en Finansiele bestuurder by Cancervive het onlangs met Yolanda Maartens gesels tydens ‘n buiteuitsending in Klerksdorp. Cancervive beywer hulself om inligting oor kanker met gemeenskappe dwars oor die land te deel, bewusmaking te kweek en stigmas te breek. Sy gesels ook oor THUTO, hul Whatsapp lyn waar mense in verskeie tale inligting oor kanker kan kry. Kry besonderhede aanlyn https://cancervive.co.za/