Stel brandveiligheid eerste by jou werksplek

--:--
Jy kan nare gevolge ly as die brandveiligheidmaatreëls by jou onderneming te kort skiet. Ilze Erasmus, 'n beroepsveiligheid en -gesondheidsbeampte, verduidelik.
29 Nov 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Forum vier maatskaplike werkers v

Maart is Maatskaplike Werkers-maand en op 18 Maart wil die Mbombela Forum maatskaplike werkers bederf. Phindile Khoza gesels met Kies Koers.
14 Mar 9 min

Begroting: Ons gaan baie meer verskuilde belasting betaal

Finansies Minister Enoch Godongwana het gister sy begrotingsrede in die Parlement ter tafel gelê. Werner Oosthuizen van Efficient Wealth sê die 0,5%-verhoging in BTW is beter as 2%, maar ons gaan ook meer inkomstebelasting betaal.
13 Mar 13 min

Begroting 2025: Infrastruktuurbesteding nodig

Die aankondiging oor besteding aan infrastruktuur is welkom en moes lankal reeds gebeur het. 100.5FM gesels met Henri Pieters van Stabilis oor die minister van Finansies se begroting vir 2025.
13 Mar 14 min