RAAF "Wel ons is nooit by die huis so ons betaal net duur stoor geld"

Loading player...
RAAF bederf ons met hulle spinternuwe enkelsnit "Somer Tyd" voor ons almal die vakansie aanpak, hulle deel ook meer oor hulle gunstelling dorp in Sentraal Suid Afrika en hulle opkomende optrede by Urth Garden Centre die 5de Desember 2024.
28 Nov 12AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Ard Matthews "Ek is eintlik baie afrikaans"

Vir die eerste keer in 'n 28 jaar loopbaan het Ard Matthews besluit om 'n afrikaans liedjie uit te reik, en boonop saam met die liefde van sy lewe, Tanya van Graan. Ard spot dat hy 'n Afrikaanse pa het, so hy is eintlik baie Afrikaans en nou het hy…
27 Nov 1AM 6 min

Brendan Peyper "Ek wens ons kan eerder net oor die musiek praat"

Brendan Peyper is in die kollig vir talle redes, maar meer onlangs is dit nie net as gevolg van sy musiek nie. Persone het onlangs aantuigings gemaak dat Brendan die oorsaak is van huwelike wat verbrokkel het en dat hy met getroude vrouens verhoudings aangeknoop het. Brendan spreek die saak…
22 Nov 1AM 10 min

#OFMPinkTober 2024 samel meer as R1-miljoen in vir KANSA!

OFM, die Klank van Jou Lewe, kondig met trots aan deur die goedhartigheid van luisteraars en gemeenskappe dwarsoor Sentraal Suid-Afrika het die #PinkTober-veldtog ’n verstommende R1 018 000 ingesamel ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika. Die hele Oktober lank het OFM sy verbintenis tot borskankerbewustheid versterk met ’n reeks…
12 Nov 1AM 13 min