Nadine Blom gesels "Kom Saam" op The Joyride

--:--
Bekroonde musikant, liedjieskrywer en OFM Ontbyt-nuusleser Nadine Blom kuier by The Joyride vir 'n vinnige geselsie! Sy vertel ons van haar reis in musiek, uitsaaiwese en van haar nuutste enkelsnit "Kom Saam". As jy dit nog nie gehoor het nie, luister na die liedjie in die skakel hieronder.
7 Nov 2024 10AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Weird Wide Web - Vra jou skoolgeld terug!

'n 19-jarige Connecticut-jeugder neem regstappe teen haar voormalige openbare hoërskool omdat sy haar in die steek gelaat het deur haar toe te laat om "met lof" te gradueer toe sy basies ongeletterd was.
10 Mar 9AM 3 min

Weird Wide Web - ChatGPT kan help met paartjieterapie

’n Span van Ohio State University en Hatch Data and Mental Health het 830 mense gekry om aan die studie deel te neem, en hulle het 51 persent van die tyd reg geraai dat die reaksie van die OpenAI-instrument gekom het.
27 Feb 8AM 3 min