Willem Botha "'n rooi lippie en blush gaan 'n lang pad"
Loading player...
Willem Botha deel meer oor sy begin dae waar hy weg gewys was by 7de Laan as gevolg van sy brei. Hy deel ook 'n paar wenke oor hoe jou voorkoms jou beter kan laat voel EN hy vertel hoe hy homself bevry het deur minder te fokus op sy tekortkominge.