Henry Pike - JOB 42:2

Loading player...
Ek weet dat U alles kan doen. Daar is niemand wat u planne kan laat skeefloop as U eers ’n besluit geneem het nie. Job 42:2
30 Sep 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lynette Beer - 1 JOHANNES 1:9

As ons egter ons sondes bely, Hy is betroubaar en regverdig om ons sondes te vergewe en ons skoon te maak van alles wat verkeerd is. 1 JOHANNES 1:9 NLV
16 Jul 1AM 1 min

Lucio Basson - KLAAGLIEDERE 3:22

Deur die Here se troue liefde is ons nie doodgemaak nie. Hy hou nooit op om vir ons om te gee nie. Sy genade het geen einde nie. KLAAGLIEDERE 3:22 NLV
15 Jul 1AM 1 min

Mariette Loubser - 1 KORINTIËRS 1:9

God sal dit beslis vir julle doen, want Hy hou altyd by sy woord. Dit is tog Hý wat julle geroep het om in hierdie wonderlike persoonlike verhouding met sy Seun, Jesus Christus ons Here, te deel. 1 KORINTIËRS 1:9 NLV
13 Jul 1AM 1 min