Agri Noord-Kaap betreur moord op Kuruman-boer

Loading player...
Agri Noord-Kaap het ’n verklaring uitgereik waarin hulle met skok verneem van die moord op een van hul lede in die Agri Kuruman-distrik, Hendrik Venter (81). “Dit is kommerwekkend dat sulke tipe misdaad in die Noord-Kaap begin toeneem,” sê mnr. Joe Scholtz, voorsitter van Landelike Veiligheid by Agri Noord-Kaap.
28 Sep 2024 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die vonnisoplegging van die voormalige Vrystaatse polisieman en sy vrou, wat vroeër weens ’n kragonderbreking uitgestel is, sal na verwagting Woensdag (30/7) afgehandel word.
30 Jul 2AM 1 min