Vermoorde Kuruman-boer (81) se liggaam by plaashek gevind

Loading player...
Die polisie op Kuruman ondersoek die moord nadat Hendrik Venter se liggaam by die hek van ’n naburige plaas gevind is. “Hendrik Venter het sy plaas tussen Kuruman en Hotazel om 08:30 verlaat sy beeste te gaan versorg. Sy liggaam is omstreeks 09:45 langs sy voertuig gevind met wonde aan sy kop,” het Cherelle Ehlers, polisiewoordvoerder, gesê. “Daar word ook beweer dat ’n onbekende bedrag geld vermis word.”
28 Sep 2024 3AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die vonnisoplegging van die voormalige Vrystaatse polisieman en sy vrou, wat vroeër weens ’n kragonderbreking uitgestel is, sal na verwagting Woensdag (30/7) afgehandel word.
30 Jul 2AM 1 min