Hoe kies jy die regte honderas vir jou?

--:--
So jy wil 'n nuwe hond kry! Opwindend! Met meer as 400 erkende honderasse, hoe kies jy die regte honderas vir jou leefstyl, jou voorkeur, jou budget, en jou huishouding? Philip het antwoorde op al hierdie vrae!
16 Sep Afrikaans South Africa Hobbies · Kids & Family

Other recent episodes

Hoe kies ek die regte trainer?

So in hierdie video gesels ons oor hoe jy die regte mense kies wanneer jy met jou hond werk - waarna moet jy uitkyk, waarvoor moet jy versigtig wees - en dan vat Philip 'n paar baie donker draaie van gevalle wat hy al ervaar het! So dit begin op…
14 Oct 28 min

Hoe bring ek my nuwe hond huistoe as ek honde by die huis het?

'n Nuwe hondjie, groot of klein, is lekker - maar as jy reeds honde by die huis het kan dit dalk moeiliker gaan as waarop jy gebargain het. In hierdie episode verduidelik Philip van Heerden van A Wagging Success die hoe en hoekom wanneer jy 'n nuwe hond huistoe bring…
7 Oct 21 min

House training vir jou hond - vinnig en maklik

Jou nuwe hondjie is hier! Van Dag 1 af wil ons sommer he hy moet sy besigheid buitekant doen - maar dis makliker gese as gedaan. In hierdie episode breek Tersia en Philip van A Wagging Success house training af tot die basis sodat jy kan verstaan HOEKOM dinge gebeur,…
30 Sep 24 min

Die ABCs van Puppy School

Om jou hond na 'n puppy school te neem is 'n lewenslange voorsprong vir jou hond! Ons gesels oor hoekom puppy skool so belangrik is vir jou EN jou hond, watter voordele dit inhou, en hoe jy die regte puppy school kan kies.
23 Sep 24 min

Dinge wat jy moet weet VOOR jy 'n hond kry

In hierdie episode gesels Tersia en Philip van A Wagging Success oor al die dinge wat mense moet weet om 'n ingeligte besluit te neem VOOR hulle hul nuwe hondjie deel maak van die gesin. Hoe kies ek die regte honderas? Kan ek dit bekostig? Het ek die nodige tyd…
9 Sep 21 min