Conspiracy Corner: Kan Barbie dalk Harley Quinn wees?

Loading player...
Afgesien van die feit dat hierdie twee karakters deur dieselfde aktrise vertolk word, het verskeie teorieë oor die karakters na vore gekom, die groot een is, wat as hierdie 2 karakters eintlik een persoon is?
11 Sep 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min