Deon Lamprecht - Bloedbroers

Loading player...
“Dis politici wat oorlog verklaar, nie ons nie. Ons het gedoen wat ons geglo het ons moes doen en hulle [die vyand] ook . . .” - Marco Caforio, ouddienspligtige

Op 10 Junie 1980 gedurende 'n eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep 'n kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.

Gedurende Operasie Sceptic het tweede luitenant Paul Louw sy peleton in vier Ratels na die slagveld by die doelwit Smokeshell gelei. In die chaos wat daardie dag gevolg het, is 12 dienspligtiges in sy peleton van 44 noodlottig gewond en hy is self ook beseer. Een van sy troepe, die 18-jarige HP Ferreira, is met 'n 14,5 mmmasjiengeweer deur sy pelvis geskiet en hy is ook deur etlike AK-47 koeëls getref. Hy het wonderbaarlik oorleef.

Louw, nog met die bloed van sy manne aan sy klere, en 'n handjievol ander soldate het die aand deurgebring in 'n Ratel wat deur 'n RPG-vuurpyl getref is. Hulle was heeltemal afgesny van die res van die aanvalsgroep en het nie geweet of hulle die son sou sien opkom nie.

In Bloedbroers vertel van die oorlewendes van hul ervarings tydens die geveg. Dit werp ook lig op wat met soldate gebeur nadat die laaste skote afgevuur is en volg die veterane toe hulle vier dekades ná die operasie vir die eerste keer na die slagveld teruggekeer het.
2 Sep 2024 English South Africa Books · Society & Culture

Other recent episodes

Bare Bones: Cold Cases from True Crime South Africa by Nicole Engelbrecht

In this episode of Pagecast, Anthony Molyneaux is in conversation with Nicole Engelbrecht about her new book, Bare Bones. Nicole Engelbrecht is the creator and host of one of SA’s biggest podcasts, True Crime South Africa, and is the author of Samurai Sword Murder: The Morne Harmse Story. Anthony Molyneaux…
10 Nov 37 min

After the Fires by Nozipho Tshabalala

In this episode of Pagecast, Rorisang Tshabalala interviews Nozipho Tshabalala about her book, After the Fires: Unlocking the Power of Letting Go. More about the book: When the flames of life’s challenges have swept through you, who do you become from the ashes? Nozipho Tshabalala is a high-performing, excellence-driven, successful…
3 Nov 40 min

Ten Slotte deur Eben Etzebeth

In hierdie episode van Pagecast gesels Bouwer Bosch met Springbok rugbyspeler Eben Etzebeth oor sy outobiografie, Ten Slotte.  Eben Etzebeth is die speler wat al die meeste toetswedstryde in Suid-Afrikaanse rugbygeskiedenis gespeel het. Op die veld word hierdie slot se intelligensie, energie en aggressie gerespekteer en bewonder. Hy is lid van…
27 Oct 32 min

Vredemaker deur Reggie Peace

In this episode of Pagecast, Lundi Khoisan Cavernelis interviews Reggie Peace about his inspiring memoir, Vredemaker. At 13, Reggie found refuge in a children's home that gave him stability and a chance to excel. Yet, he battled inner dissatisfaction and a longing for acceptance until he faced a life-changing choice:…
20 Oct 26 min

Hell of a Country by David Cornwell

In this episode of Pagecast, Mike Nicol sits down with David Cornwell to discuss his gripping new novel, Hell of a Country. This reimagining of a true crime story from 1970s South Africa explores the intense and dark tale of Lorraine van Niekerk, a teenager trapped in a toxic relationship…
3 Oct 21 min