Peter Kotze - Galasiers 5:1

Loading player...
Vryheid is waarvoor Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder 'n juk van slawerny indwing nie! Galasiërs 5:1
26 Aug 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Reinhard Kotze - HANDELINGE 1:4

En toe Hy nog met hulle saam was, het Hy hulle bevel gegee om nie van Jerusalem weg te gaan nie, maar om te wag op die belofte van die Vader, wat julle, het Hy gesê, van My gehoor het. HANDELINGE 1:4 AFR53
9 May 1AM 1 min

Henry Pike - HABAKUK 2:3b

Wag geduldig, al voel dit of dit stadig gaan. Wees seker dit gaan gebeur, dit sal nie onnodig talm nie. HABAKUK 2:3b NLV
8 May 1AM 1 min

Clement Martin - MIGA 7:7

Ek, daarenteen, sien met verwagting uit na wat die Here gaan doen. Ek wag in vertroue dat God my moet red. My God sal my verseker verhoor! MIGA 7:7 NLV
6 May 1AM 1 min

Gretha Wiid - PSALMS 37:7

Wees stil in die Here, en wag geduldig op Hom. Moenie die mens beny wat op sý manier floreer, of jou verknies oor sy bose planne nie. PSALMS 37:7 NLV
5 May 1AM 3 min