Weird Wide Web: Tiener gaan op ’n hongerstaking vir ’n iPhone

Loading player...
“Op die ou end het die ma tou opgegooi en vir hom ’n iPhone met haar swaarverdiende geld gekoop.”
28 Aug 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min