Advies van sakelui: Johan Lerm

--:--
Wat het sake doen in die Laeveld Die Groenteboer, Johan Lerm, tot dusver geleer? Hy deel sy raad.
2 Aug 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Gesonde leeftsyl: Wat pas by jou?

Natalie Grobler, 'n dieëtkundige, het Saterdag tydens ontbyt saam met Charles in die ateljee kom kuier en goeie wenke gedeel vir 'n gesonder 2025.
20 Jan 24 min

Toorkuns in die Sudwala Grotte hierdie maand

Begin 2025 op die regte noot en in styl met Ruhan du Toit en die Nocore Ensemble in konsert in die Sudwala Grotte. Charl Breytenbach van Rooikat en Walter Fourie van die geen-dirigent koor kuier by die Middag Game Drive.
20 Jan 9 min

Carla maak Curro trots

Curro Nelspruit se top matriek presteerder in 2024, Carla Louw, het sewe onderskeidings behaal. Sy tel ook onder die top 1% van IEB-kandidate in Engelse huistaal en in die top 5% in vyf van haar vakke. Sy gesels met die Middag Game Drive.
16 Jan 7 min

NHS weer Mpumalanga se topskool

Hoërskool Nelspruit (NHS) is amptelik aangewys as die beste skool in Mpumalanga, met ’n 100%-matriekslaagsyfer en ‘n totaal van 366 onderskeidings. Sebastian van Heerden het nege onderskeidings en tel onder die topleerlinge in die provinsie. Hoofdogter, Zoe Scheepers, het sewe A-simbole. 
15 Jan 11 min