Kliniese Verpleeg Spesialis, Vlooi Venter sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die gevare van suiker, rooivleis, alkohol, jou mikrogolfoond en die gebruik van plastiek items. Luister gerus na haar wenke en maak kontak met haar per epos by vventer@cansa.org.za
Charmaine Rider, Administrateur en Finansiele bestuurder by Cancervive het onlangs met Yolanda Maartens gesels tydens ‘n buiteuitsending in Klerksdorp. Cancervive beywer hulself om inligting oor kanker met gemeenskappe dwars oor die land te deel, bewusmaking te kweek en stigmas te breek. Sy gesels ook oor THUTO, hul Whatsapp lyn waar…
Helen Bishop Ortopediese Nasorgtehuis is 'n residensiële sentrum wat sorg, stimulasie en fisioterapie aan 60 kinders en volwassenes van die Noord-Kaap bied. Baie kinders word hier geplaas deur maatskaplike werkers en die howe weens verwaarlosing, mishandeling en verlating en bly uiteindelik tot in volwassenheid by die tehuis as gevolg van…
Elaine Passmoor National Executive Director, Down Syndrome South Africa joins Yolanda Maartens in the OFM Family Focus to talk about Down Syndrome Awareness month which is highlighted annually during October. More info here: https://www.downsyndrome.org.za/awareness-and-fundraising/
Koos Bierman, bemarker vir die “South African Society of Physiotherapy” (SASP) in die Vrystaat sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus. Die SASP word hierdie jaar 100 jaar oud en Suid Afrika was een van die eerste lande waar die professie begin is wat werklik 'n besonderse…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.