Die Joyride gesels met "Agent X" oor Trump-sluipmoordpoging

Loading player...
Met die sluipmoordpoging op Donald Trump die vorige naweek, het ons 'n geselsie gehad met Agent X, 'n professionele persoon in die BBP-beskermingsbedryf. Agent X gee ons 'n bietjie binne-inligting oor hoe BBP-beskerming werk en hoe die skut so naby gekom het.
17 Jul 2024 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min