Pumas wil Leeus voor domineer in Curriebeker-kragmeting Vrydag
--:--
Die Airlink Pumas sê môre by Mbombela-stadion die Leeus die stryd aan in hul eerste tuiswedstryd in die 2024 Curriebeker. Ruwellyn Isbel, krag- en kondisioneringsafrigter, en Corné Steenkamp, hulpafrigter, gesels met Sonop Ontbyt.