Mariette Loubsher - Romeine 8:38-39

--:--
Hiervan is ek oortuig: geen dood of lewe of engele of magte of teenswoordige of toekomstige dinge of kragte of hoogte of diepte of enigiets anders in die skepping kan ons van die liefde van God skei nie, die liefde wat daar is in Christus Jesus ons Here. ROMEINE 8:38-39
10 Jul 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Henry Pike - Johannes 4:24

God is Gees, en dié wat Hom aanbid, moet Hom deur die Gees en in waarheid aanbid. JOHANNES 4:24
29 Aug 11PM 2 min

Lucio Basson - 1 Samuel 3:10

Die Here het gekom en gaan staan en soos die vorige kere geroep: “Samuel, Samuel!” En Samuel sê: “Praat, Here, u dienaar luister! 1 SAMUEL 3:10
27 Aug 11PM 1 min

Peter Kotze - Galasiers 5:1

Vryheid is waarvoor Christus ons bevry het! Staan dan vas, en laat julle nie weer onder 'n juk van slawerny indwing nie! Galasiërs 5:1
26 Aug 11PM 1 min