Pumas die naweek tuis in Curriebeker-aksie

--:--
Die Pumas het die Curriebeker die naweek afgeskop met 'n sege oor die Griekwas van 44-24 in Kimberley. Hul eerste tuiswedstryd is hierdie Vrydag by Mbombela teen die Leeus.
Jimmy Stonehouse en Marius van Rensburg hoop dit word goed ondersteun.
9 Jul 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

'Dink jouself gelukkig'

Pieter van Jaarsveld was in 1975 die eerste predikant by Westergloed-gemeente. Hy het sedertien 'n sielkundige rigting ingeslaan en stel Saterdag sy boek, "Dink jouself gelukkig" by sy voormalige gemeente bekend.
8 Apr 9 min

Boela na twee jaar nie meer 'n straatbrak nie

Susan Coetzee het twee jaar gelede haar Boela se teef-maat sodat sy nie op straat haar 12 baba's hoef te hê nie, maar hy wat te wild om ooit te vang. Boonop het hy vir meer as 'n jaar verdwyn. Dit was tot drie weke gelede, en verlede week is…
8 Apr 12 min

Pumas hou oog op SA Beker-eindstryd

Die Airlink Pumas kon die Border Bulldogs die naweek met 110-7 afransel in die SA Beker. Tino Swanepoel het vier van die 16 driee gedruk. Spanbestuurder Sam Sikiwe skerts hulle het gemik vir 130 punte op die telbord. Hulle bly tweede op die punteleer na die Griekwas. Hulle speel Saterdag…
8 Apr 11 min

Toerisme die toekoms, sê DA oor benarde ekonomiese situasie

Die provinsiale regering gaan toerisme-bedrywighede onder die staat se beheer vir die private sektor moet gee om die ekonomie te groei, sê Trudie Grove Morgan van die DA na die party die ware stand van die ekonomie in 'n verslag uitgelig het.
7 Apr 12 min