Erastus Beukes - Deuteronomium 28:1

Loading player...
As jy ten volle gehoorsaam is aan die Here jou God en die opdragte nakom wat ek jou vandag gee, sal die Here jou God jou bo al die nasies van die wêreld verhoog. DEUTERONOMIUM 28:1
1 Jul 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Clement Martin - PSALMS 104:1

Ek wil die Here prys! Here my God, hoe geweldig groot is U! U is beklee met majesteit en eer. PSALMS 104:1 NLV
7 May 1AM 2 min

Lorriaan du Plessis - DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33

‬‬‬‬‬‬‬Bly op die koers wat die Here julle God julle beveel het om te volg. Dan sal julle lank en voorspoedig lewe in die land wat julle nou in besit gaan neem. DEUTERONOMIUM‬ ‭5‬:‭33‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
21 Apr 1AM 2 min

Kenneth Woodward - JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22

Julle moet mense word wat dóén wat die woord sê. Moet dit nie net aanhoor nie; dan bedrieg julle julleself. JAKOBUS‬ ‭1‬:‭22‬ ‭NLV‬‬‬‬‬‬‬‬
20 Apr 1AM 2 min