Agra Draadloos Ep 114

Loading player...
Hierdie week kuier PD nie net op die plaas nie, maar ook in jou agterplaas. Hy kyk bietjie na die House Of Pets reeks wat tans beskikbaar is by Auas Vet Med. Hy gesels egter ook met Fanie Cronje oor splinternuwe veilingsnuus.
24 Jun 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 201

Ons weer hierdie week van Dr Theuns Laubscher, en ook van Welma Jurgens, n Tuinboukundige by Protek.
16 Jul 4 min

Episode 200

Hierdie week kry ons die nuutste inligting by Dr Theuns Laubscher en Jamie Kahmann van Agra ProVision.
10 Jul 4 min

Episode 199

Ons kry hierdie week die nuutste informasie by Dr. Theuns Laubscher, en hoor ook van Welma Jurgens by Protek.
2 Jul 4 min

Episode 198

Ons kry hierdie week die nuutste inligting vanaf Dr Theuns Laubscher.
25 Jun 3 min

Episode 197

Hierdie week loer ons in by Dr Theuns Laubscher, en ons hoor van Christo Brisley, Agra Provision se Senior Tegniese Adviseur.
17 Jun 3 min