Noord-Kaap polisie tevrede met gebeurlikheidsplanne

Loading player...
Die polisie in die Noord-Kaap stel kiesers gerus: maatreëls is getref om hul veiligheid te verseker en om wet en orde te handhaaf. Polisiewoordvoerder, Mashay Gamieldien sê hulle is tevrede met die gebeurlikheidsplanne.
29 May 2024 2AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die vonnisoplegging van die voormalige Vrystaatse polisieman en sy vrou, wat vroeër weens ’n kragonderbreking uitgestel is, sal na verwagting Woensdag (30/7) afgehandel word.
30 Jul 2AM 1 min