
Weird Wide Web - Lekker eet in die boonste atmosfeer
Loading player...
'n Sjef met 'n Michelin-ster het saamgespan met die Florida-gebaseerde maatskappy Space Perspective om aan die einde van 2025 heerlike kos na ons boonste atmosfeer te neem.