![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_3153_20221013_134002_600.jpg)
What's on the Menu - Hoenderpotjie
--:--
Die winter is om die draai en een van die "warmste" maaltye wat Suid-Afrikaners in hierdie tyd van die jaar liefhet, moet 'n goeie ou Poitjie wees. Wel, Sjef Maradine verstaan dit en bring vir ons 'n Hoenderpotjie-resep vir vanjaar se winter.