Weird Wide Web - Die mens se liggaam produseer sy eie alkohol!

Loading player...
’n Belgiese man is vrygespreek van dronkbestuur nadat dokters bewys het hy het ’n toestand wat beteken dat sy liggaam sy eie alkohol produseer.
9 May 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min