“‘Jy moet jou medemens net so liefhê soos jouself.’ Die liefde doen niemand kwaad aan nie. Daarom voldoen die liefde aan al God se vereistes.” Romeine 13:9-10
10 May 2024 4AM
English
South Africa
Religion & Spirituality · Christianity
Kyk, Ek gaan iets nuuts maak; nou sal dit uitspruit; sal julle dit nie merk nie? Ja, Ek maak 'n pad in die woestyn, riviere in die wildernis. JESAJA 43:19 AFR53
Ek ken jou werke. Kyk, Ek het voor jou 'n geopende deur gegee, en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het my woord bewaar en my Naam nie verloën nie. OPENBARING 3:8 AFR53
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.