What's on the Menu - Warm hoenderslaai

Loading player...
Soos altyd is Sjef Maradine reg op tyd met 'n perfekte resep. Hierdie week, vir jou winterbraaisessies, bring Sjef Maradine vir ons 'n paar wonderlike winterslaairesepte.
2 May 2024 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min