1965Ride fietsryers lê duidsende kilometers af om onderig te verbeter

Loading player...
In die afgelope 13 jaar het die 1965Ride genoegsame befondsing ingesamel om meer as 200 beursjare by Queenstown/Komani-skole toe te ken, wat nie bereik kon word sonder die borgskapvennootskappe nie.

Volgens Tony Forst, stigter en organiseerder, is 1965Ride se uiteindelike doel om die beursskole as die steunpunt te gebruik om die standaarde en gehalte van onderwys in die hele distrik te verhoog.
5 Apr 2024 7AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

Mache van Vreden.

Kimberley-ma speel sonder pyn saam met dogter ná suksesvolle breinstentprosedure
30 Jul 6AM 1 min

Adv. Allen Simpson

Die vonnisoplegging van die voormalige Vrystaatse polisieman en sy vrou, wat vroeër weens ’n kragonderbreking uitgestel is, sal na verwagting Woensdag (30/7) afgehandel word.
30 Jul 2AM 1 min