Ruby van Griekwastad braafste Time Trap deelnemer

Loading player...
The Joyride het vandag Ruby Kriel van Griekwastad met R1000 beloon vir haar waagmoed om aan Time Trap deel te neem terwyl 'n slang na haar loer...
4 Apr 2024 11AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min