Weird Wide Web - Dit is blykbaar die "naaste dorp aan ruimte"!
--:--
YouTuber en dokumentêre vervaardiger Ruhi Çenet het 'n besoek aan die 'naaste dorp aan die ruimte' gebring waar daar toevallig 50 persent minder suurstof is.