Weird Wide Web - As jy altyd "jou siekte" google, het jy dalk Cyberchondria

Loading player...
Volgens engoo.com het opnames gevind dat meer en meer mense raad kry van "Dr. Google" - en dit veroorsaak iets wat "cyberchondria" genoem word.
12 Mar 2024 9AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min