Weird Wide Web - Hierdie tiener woon op verskeie treine as deel van sy avontuur

Loading player...
Lasse Stolley (17) leef waarskynlik die lokomotief-entoesias Francis Bourgeois se droom uit, aangesien hy letterlik – en wettiglik – op verskeie Deutsche Bahn-treine woon.
5 Mar 2024 8AM English South Africa Comedy · Technology

Other recent episodes

Rico die skaap se merkwaardige tweede lewe!

Van 'n vergete skaap wat agter 'n grensheining vasgekeer is tot 'n merkwaardige nalatenskap wat Karoo-kinders nou kan help bestudeer, is dit die buitengewone verhaal van Rico — die skaap met 'n enorme vlies, wie se naam "dapper heerser" beteken.
20 Aug 10AM 15 min