Club 21 stig skool vir kinders met downsindroom
--:--
Club 21-leersentrum vir mense met downsindroom het in Januarie 'n skool in Mbombela geopen vir kinders met downsindroom. Amanda Fourie, hoof van Club 21, gesels met Skedaddle oor hul vordering.