Chase Rhys | Hierdie jaar is my gift aan al my vrinne kritiek

--:--
My hele lewe lank is ek ’n chameleon genoem, en ek’t in die lof gebaai, gedink is ’n knik vir my unparalleled aanpasbaarheid, my lewendige kleurvolle essence wat met ienage mens in ienage omgewing kan meng, nes ’n vekleurmannetjie.
1 Mar Afrikaans South Africa News · News Commentary