Robs pediatriese brandeenheid kry nuwe baadjie
--:--
Die pediatriese brandeenheid by Rob Ferreira-hospitaal word vanaf volgende week opgeknap. Dr. Elliot Motloung lei dié inisiatief. Hy gesels met Skedaddle, wat self gaan hand bysit Maandag.