Your Disability Tax werp lig op belastingopgawes vir gestremdes en hul families

Loading player...
Die feit dat Lammert Stavast se seun in 2017 met 'n serebraal gestremdheid gebore is, het sy gesin se lewe op soveel maniere verander. Om doktersafsprake te maak, terapeute te sien, op die internet vir nuwe terapiemetodes te soek en verskillende hulpmiddels te evalueer, het die nuwe norm geword. As finansiele adviseur het Lammert besef dat belastingopgawes vir gestremdes en hul gesinne, 'n nagmerrie kan wees. Dit is toe dat hy "Your Disability Tax" gestig het om die nodige dienste te kan lewer. Hy sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om hul dienste verder te verduidelik.

Besoek hulle gerus: https://yourdisabilitytax.co.za/
27 Feb 2024 5AM English South Africa Kids & Family · Education

Other recent episodes

KANSA skep veilige ruimte vir jong kanker pasiënte en hul gesinne

'n Kankerdiagnose is vir enige jong mens lewensveranderend. Buiten die fisiese uitdagings, is daar ook groot emosionele en praktiese behoeftes. In die OFM Familie Fokus gesels Yolanda Maartens met Anina Meiring, Dienstebestuurder: KANSA TLC, oor hoe die AYA-kamers 'n veilige ruimte vir tieners en jong volwassenes met kanker skep, en…
5 Aug 7AM 6 min

KANSA se teleberadingsdiens is beskikbaar vir almal wat deur kanker geraak word

Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vier in 2026, 95 jaar van diens. Junie elke jaar word wêreldwyd aandag gevestig op die impak van kanker op persone gediagnoseer met kanker, hul versorgers, geliefdes, familie en ander mense binne die oorlewende se kring. Dikwels het hierdie mense net iemand nodig om mee…
11 May 8AM 3 min

Early detection saves lives, CANSA unpacks the stages of cancer

The staging of cancer plays a vital role in treatment and treatment outcome. Early stages of diagnosis often has a positive outcomes vs late stage diagnosis which is often associated with poor outcome and high mortality. Clinical Nursing Specialist at the Cancer Association of SA, Vlooi Venter, joins Yolanda Maartens…
25 Feb 9AM 8 min

Hardworking dogs change lives of those living with epilepsy

The bond between humans and canines isn’t just a source of joy; it’s a lifeline. Director and Founder of Honey’s Garden Medical Service Dogs, Lucy Breytenbach has turned her lifelong passion for animals into a mission to help those living with epilepsy. Lucy and the team from Honey’s Garden Medical…
12 Feb 10AM 7 min