Kleinsake: Geheime uit Ingrid Scheepers se kombuis

Loading player...
Ingrid Scheepers het in 2012 Ingrid's Kitchen begin - in haar kombuis. Sy is gaande oor bak, en brou nog ook, maar dié produkte haal nooit die mark nie. Sy sê entrepreneurs moet in hulself en hul produkte glo, want dit neem tyd om 'n ondernemind van die grond af op te bou.
21 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min

Pasop vir "visvangers"

Callum MacPherson van Securicon verduidelik die bekende "visvang"-metode wat diewe inspan om jou deur 'n oop venster van jou eiendom te verlos.
20 Aug 13 min