100 km vir Tswale

Loading player...
Sonell Joubert wil graag haar olifant, Tswale, se groot dam, waarvan die wal gebreek het tydens die oorstromings in Nkomazi verlede jaar, herstel. Om dit te befonds pak hierdie stapper Saterdag 'n 100 km-veldwedloop aan.
20 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

NLP kan jou angs in die rede val

Jess Burgess, 'n NLP-praktisyn, bied volgende naweek 'n werkswinkel aan om jou te help om jou angs beter te beheer. Sy gesels met die Middag Game Drive.
25 Mar 12 min

LVCC Rolbal vier 75 jaar

Rolbal geniet 'n oomblik in die son met gewildheid wat toeneem. LVCC se rolbalklub is vanjaar 75 jaar oud. Stan Stanton en Charles Davies gesels met ons.
24 Mar 11 min

Chris Coetzer bring aansporingskonserte na Laeveld

Die sanger Chris Coetzer tree Saterdag 28 Maart by die Henk van Rooyen-vlooimark in Marloth Park op. Kom geniet dit saam tussen 11:00 en 12:00 en besoek die meer as 80 stalletjies. Die bloedbank sal ook die dag daar wees. Hy tree ook by die NG Kerk in Malalane op.
20 Mar 7 min