Blêrbeker 2024: Lydenburg-dirigente

Loading player...
Die sewe skole wat Saterdag aan die Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms deelneem, ding ook mee om 100.5FM se gesogte Blêrbeker deur die beste gees te toon.
Die verdedigende kampioene, Hoërskool Lydenburg, se dirigente het by Sonop Ontbyt in die ateljee kom kuier.
20 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Finale stemmery open vir Skryf'it-kompetisie

Coenie Naudé het jou stem 'n finale keer nodig vir sy oorspronklike liedjie "Geraas" in die FAK Skryf'it-kompetisie. Hy gesels met Laeveld Brunch oor wat die kompetisie en liedjie vir hom beteken. SMS AD1 + jou naam na 45730 en besoek skryfit.co.za.
18 Sep 10 min

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min