MJ Zwane Independent Schools-atletiekbyeenkoms

Loading player...
MJ Zwane was 'n jong atleet by Uplands wat in 2019 onderweg na 'n byeenkoms in 'n motorongeluk oorlede is. Die skool het besluit om hul jaarlikse byeenkoms vir privaatskole na hom te vernoem. Hilton Kotze van Chas Everitt, die hoofborg, het saam met Ryan McCarthy, die sporthoof by Uplands Preparatory en Dylan Badenhorst, die skool se sportadministrateur, meer kom vertel oor die byeenkoms wat Saterdag plaasvind.
20 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Mozzieweek volgende week aangebied

NHS bied volgende week die 14de keer hul jaarlikse Mozziefees aan wat topklas krieket na die Laeveld lok. Morné van der Merwe vertel meer.
10 Jul 12 min

Caring Angels Nursing College bekroon

Caring Angels Nursing College in Nelspruit het onlangs 'n toekenning van 'n Britse organisasie ontvang. Belinda Pretorius deel haar passie oor tuisversorging.
9 Jul 11 min

Spotbots die toekoms

"Ons is besig om in die regte rigting te beweeg wat betref pro-aktiewe misdaadbestryding," sê Callum MacPherson van Securicon.
9 Jul 16 min