BCJ my baba, al is dit moeilik

Loading player...
Hy sal nooit Bossies Community Justice kan opgee nie, sê Albert Gryvenstein oor hierdie nie-winsgewende organisasie wat misdade help ondersoek in die Laeveld. Hy gesels oor onlangse hoë-profiel moorde wat die area geskok het, en hul betrokkenheid by die ondersoeke.
19 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min

Pasop vir "visvangers"

Callum MacPherson van Securicon verduidelik die bekende "visvang"-metode wat diewe inspan om jou deur 'n oop venster van jou eiendom te verlos.
20 Aug 13 min