Sassa-betaalpunte uitfaseer

Loading player...
Sassa-kontantbetaalpunte word toenemend beroof sowel as mense wat toelaes ontvang. Casper Vermaak van Sassa sê hulle maak dit eerder veiliger deur afgeleë kontantbetaalpunte te sluit - en dit raak nie mense wat by poskantore of banke hul toelaes ontvang nie.
16 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lowveld Torque Wars

Die Lowveld Torque Wars wil petrolkoppe 'n veiliger plek bied om te wys hoe vinnig hulle regtig kan ry. Chris de Klerk en Marloe van Niekerk gesels met Sonop Ontbyt.
21 Aug 15 min

Pasop vir "visvangers"

Callum MacPherson van Securicon verduidelik die bekende "visvang"-metode wat diewe inspan om jou deur 'n oop venster van jou eiendom te verlos.
20 Aug 13 min