Leer iets nuut: Lei jou hond behoorlik op

Loading player...
Ja, jou hond het opleiding nodig, en nee hy is nooit te oud daarvoor nie. Dit is volgens Hanlie Erasmus en Rika Venter van Lowveld Canine Coaching wat passievol daaroor is om hondeliefhebbers op te lei om behoorlik na hul viervoetige kinders om te sien.
8 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Ignite the City Saterdag

Ignite the City vind Saterdag in Mbombela plaas. Lian Ferreira en Eunice Combrink vertel vir Laeveld Brunch meer oor dié jarelange interkerklike gebed en lofprysing.
16 Apr 17 min

Ken jou grondgebruiksregte

Munisipaliteite fokus deesdae baie meer op die wettige gebruik van grond as voorheen en eienaars kan onbewustelik vir hulself risiko's skep. Werner Mostert en JD Herbst van GAP Development Planners gesels met Sonop Ontbyt.
16 Apr 13 min

Kry so 'n lening vir 'n eiendom

Hoe werk dit om goedkeuring te kry vir 'n lening om 'n eiendom te koop? Susan de Jager van Ooba en Marlise van Rooyen van Harcourts vertel vir Laeveld Brunch.
15 Apr 16 min

Pumas skuif op na tweede na hulle Bulldogs looi

Die verdedigende SA Beker-kampioen, die Airlink Pumas, het hul sterk vertoning die naweek voortgesit met 'n klinkende 94-5 oorwinning – hul vierde van die seisoen – oor die Border Bulldogs by die Sisa Dukashe-stadion Saterdag. Die naweek se uitslae hou Griekwas bo-aan die punteleer met 25 punte na vyf oorwinnings…
14 Apr 7 min